Reviews

Pad Na Jou Hart by François Bloemhof

cayla_claasen's review

Go to review page

4.0

Die boek was interessant, omdat dit die eerste boek is wat ek lees wat gebasseer is op 'n film.
Die film is een van my gunsteling Afrikaanse films, so natuurlik het ek uitgesien om die boek te lees.
Die boek het alle verwagtinge oorskrei en ek het dit regtig baie geniet.
More...